'n Gemsbok.
Enkelvoud Meervoud
  gemsbok     gemsbokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gemsbokkie     gemsbokkies  
gems•bok
(soogdiere) Oryx gazella, 'n groot wildsbok wat in die dor, waterlose gebiede van Afrika aangetref word.
Volwasse gemsbokke het 'n gemiddelde massa van 200 kg en 'n hoogte van ongeveer 120 cm.
Wildsbok
  Vertalings:   
Engels gemsbok(en)
Nederlands gemsbok(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gemsbok.