'n Bontebok.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bontebok     bontebokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bontebokkie     bontebokkies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Damaliscus pygargus, 'n wildsbok wat in die suidweste van Suid-Afrika voorkom.

     Voorbeeldsinne

Die bontebok is een van die provinsie Wes-Kaap se amptelike simbole.

     Hiperonieme

Wildsbok

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels bontebok(en)
Nederlands bontebok(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bontebok.