#80461B

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   rooibruin     rooibruine        
Vergrotend   rooibruiner      
Oortreffend   rooibruinste  

  Woordafbreking

rooi•bruin

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

(kleure) 'n Skakering van rooi en bruin.

     Voorbeeldsinne

Hy ry in 'n rooibruin motor.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: russet(en)
Nederlands: roodbruin(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooibruin.