Rooiwyn word geskink


Enkelvoud Meervoud
  rooiwyn     rooiwyne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rooiwyntjie     rooiwyntjies  
IPA: [ˈroːɪ̯vəɪ̯n], meervoud: [ˈroːɪ̯vəɪ̯nə]
Wyn wat van blou of rooi druiwe gemaak word.
  Vertalings:    rooiwyn
Duits: Rotwein(de) m
Deens: rødvin(da)
Engels: red wine(en)
Frans: vin rouge(fr)
Nederlands: rode wijn(nl)
Spaans: vino tinto(es) m
Sweeds: rött vin(sv), rödvin(sv)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooiwyn.