ruimtevaarder
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ruimtevaarder | ruimtevaarders |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
ruimtevaardertjie | ruimtevaardertjies |
- ruim•te•vaar•der
- 'n Persoon, nie spesifiek manlik of vroulik nie, wat ruimtevaart beoefen en gewoonlik vir dié doel opgelei is.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|