ruimteman
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ruimteman | ruimtemanne |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
ruimtemannetjie | ruimtemannetjies |
- 'n Persoon wat òf manlik is, òf wat nie spesifiek aangedui word as manlik of vroulik nie (maar wat beslis nie spesifíek vroulik is nie), wat ruimtevaart beoefen en gewoonlik vir dié doel opgelei is.
- ruim•te•man
- Al die ruimtemanne moes vlug vir hul lewens maar Karin het nie daarin geslaag om te ontsnap nie.