'n Saffier

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  saffier     saffiere  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

saf•fier

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(minerale) die blou vorm van korund wat as edelsteen beskou word.

     Voorbeeldsinne

  1. Blou saffiere is skaars. Hulle word hoog aangeskryf deur juweliers.[1]

     Vertalings

  Vertalings:    saffier
Engels: sapphire(en)
Nederlands: saffier(nl) m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor saffier.

  Verwysings