'n Sambreel.
Enkelvoud Meervoud
  sambreel     sambrele    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sambreeltjie     sambreeltjies  
Hulp:IPA: [samˈbrɪəl]
    
(lêer)
sam•breel
'n Skerm wat met 'n waterdigte stof oorgetrek is om mense teen die reën en son te beskerm.
Op die strand sit die ouer mense onder sambrele.
  Vertalings:   
Engels: umbrella(en)
Nederlands: paraplu(nl), regenscherm(nl), parasol(nl) m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sambreel.