sebra

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sebra | sebras |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
sebratjie | sebratjies |
Woordafbreking
- sebra
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (soogdiere) Equus Een van drie spesies perdagtiges uit Afrika wat kenmerkende swart en wit strepe het.
Hiponieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sebra.