Samestelling van die moderne simfonie-orkes

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  simfonie-orkes     simfonie-orkeste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  simfonie-orkessie     simfonie-orkessies  

  Etimologie

Van Grieks, ὀορχήστρα (orkes), die naam vir die area voor die verhoog in antieke Griekse teater.

  Woordafbreking

sim•fo•nie-or•kes

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(musiek) 'n Groot orkes wat die simfonieë van de negentiende eeu kan speel

     Voorbeeldsinne

Die moderne simfonie-orkes kan uit honderd of selfs meer spelers bestaan.

     Hiperonieme

orkes

     Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: symfonieorkest(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor simfonie-orkes.