Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   simpel     simpel, simpele     simpeles    
Vergrotend   simpeler      
Oortreffend   simpelste  
Van Latyn, 'simplex' wat 'eenvoudig' beteken.
sim•pel
  1. Eenvoudig; sonder veel komplikasies.
  2. Onnosel; van verminderde geestelike vermoëns.
  1. Dit is 'n simpel manier om die probleem op te los.
  2. Die man is diep simpel.
  Vertalings:    simpel
Engels: simple(en), plain(en), silly(en)
Nederlands: simpel(nl)