skeldwoord
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skeldwoord | skeldwoorde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
skeldwoordtjie | skeldwoordjies |
Woordafbreking
- skeld•woord
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Beledigende woord wat iemand toegesnou word.
Voorbeeldsinne
- "Hond" is 'n skeldwoord as jy dit gebruik om na 'n persoon te verwys.
Wisselvorme
Vertalings
Vertalings: skeldwoord | |||
---|---|---|---|