Enkelvoud Meervoud
  skelm     skelms    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skelmpie     skelmpie  
Bedrieër; boosdoener; dief; persoon wat oneerlik is en lelike goed doen.
Die skelm het my selfoon gesteel.
  Vertalings:   
Engels: crook(en)
Nederlands: oplichter(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   skelm            
Vergrotend   skelmer      
Oortreffend   skelmste  
  1. Oneerlike persoon; skelmagtig.
  2. Iets doen sonder dat ander daarvan weet.
  1. Die skelm man het my beursie gesteel.
  2. Sy het skelm vir haar man 'n kersgeskenk gekoop.
  Vertalings:   
Engels: dishonest(en), on the sly(en)