'n Skildery van 'n man wat skryf.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skryf 
Verlede Tyd  ek   het geskryf        

  Werkwoord

     Betekenisse

Die weergee van taal via 'n medium deur die tekens of simbole van 'n bepaalde skryfstelsel.

     Voorbeeldsinne

Die seun skryf vir sy ma 'n brief.

     Verwante woorde

skryfteken, skryftafel, skrywer

     Afgeleide woorde

beskryf

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: write(en)
Nederlands: schrijven(nl)
Wolof: bind(wo)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skryf.