Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bind 
Verlede Tyd  ek   het gebind        

  Werkwoord

     Betekenisse

Vasmaak; heg; inperk.

     Voorbeeldsinne

Bind die boom aan die paal vas.

     Vertalings

  Vertalings:    bind
Engels: to bind(en), tie(en)
Nederlands: binden(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [bɪnt]
    
(lêer)

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van binden
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van binden
  3. gebiedende wys van binden

     Voorbeeldsinne

1.: Ik bind.
2.: Bind je?
3.: Bind!


Wolof (wo)

  Uitspraak

    
(lêer)
Woord
bind

  Werkwoord

  Werkwoord

     Betekenisse

Skryf