skrywer
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skrywer | skrywers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
skrywertjie | skrywertjies |
- skry•wer
- 'n Persoon wat skryf.
- (beroepe) Outeur; persoon wat publikasies (gewoonlik vir 'n inkomste) skryf.
- Hy is die skrywer van die brief.
- Sy is 'n beroemde skrywer en het al talle romans gepubliseer.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skrywer.