Enkelvoud Meervoud
  skrywer     skrywers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skrywertjie     skrywertjies  
skry•wers
Meervoud van skrywer; meer as een skrywer.
Bekwame skrywers gebruik taal om idees en beelde in geskrewe vorm weer te gee, hetsy fiksie of nie-fiksie.
  Vertalings:   
Engels: writers(en)
Nederlands: schrijvers(nl)