'n Skuimbesie.

Afrikaans (af)

  Etimologie

skuim +‎ besie
Enkelvoud Meervoud
  skuimbesie     skuimbesies  

  Woordafbreking

skuim•be•sie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (insekte)   Ptyelus grossus 'n Insek wat se larwe in Afrika op bome soos die huilboom leef en 'n waterige vog uitskei
  2. (insekte) 'n Insek wat tot die familie   Aphrophoridae behoort, soos 1) en wat se larwes ter verdediging skuim vervaardig

     Voorbeeldsinne

  1. Die skuimbesie, Ptyelus grossus, pak op die jong lote saam en verkry hulle voedsel uit dié sap. Hulle skei ‘n vloeistof, wat dié huil of reën veroorsaak, af terwyl hulle die sap inneem.[1]
  2. Daar is ook skuimbesies in Europa, soos Philaenus spumarius.

     Vertalings

  Vertalings:    skuimbesie
Engels: spittle bug(en)
Nederlands: schuimbeestje(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skuimbesie.

  Verwysings