'n Sleutelbord.
Enkelvoud Meervoud
  sleutelbord     sleutelborde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sleutelbordjie     sleutelbordjies  
sleu•tel•bord
(rekenaarwetenskap) Toestel soortgelyk aan 'n tikmasjien waarmee data in 'n rekenaar ingevoer word.
Fisies bestaan 'n sleutelbord uit 'n versameling reghoekige knoppies, of sleutels.
  Vertalings:    sleutelbord
Engels: keyboard(en)
Nederlands: toetsenbord(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sleutelbord.