Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sluiktuig     sluiktuie    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sluiktuigie     sluiktuigies  

  Woordafbreking

sluik•tuig

  Uitspraak

IPA: [sluikˈtuig]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Tipe voertuig, beman of onbeman, wat nie geredelik met konvensionele tegnieke, soos radar, bespeur kan word nie en daarom vir spioenasie of ander klandestiene doeleindes gebruik kan word. Gewoonlik militêr van aard.

     Voorbeeldsinne

Hulle kon wapens na die rebelle smokkel met die sluiktuig sonder dat die regering onraad bemerk het.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels stealthcraft(en)