Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Donate Now
If this site has been useful to you, please give today.
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
slukderm
Taal
Hou dop
Wysig
Die slukderm van 'n mens (in rooi).
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Etimologie
1.2
Woordafbreking
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Vertalings
1.4
Meer inligting
Afrikaans (af)
Etimologie
Samestelling van
sluk
en
derm
.
Enkelvoud
Meervoud
slukderm
slukderms
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
slukdermpie
slukdermpies
Woordafbreking
sluk•derm
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
anatomie
)
'n Orgaan van die spysverteringstelsel wat voedsel (ná die kou- en slukproses) na die
maag
afvoer.
Voorbeeldsinne
Tydens die slukproses, beweeg kos van die mond af deur die farinks in die
slukderm
in.
Vertalings
Vertalings:
slukderm
Frans
:
œsophage
(fr)
m
Latyn
:
oesophagus
(la)
m
Nederlands
:
slokdarm
(nl)
m
Russies
:
пищевод
(ru)
m
Meer inligting
Sien
Wikipedia
vir meer inligting oor slukderm.