Nederlands (nl)

Stamtye
sneeuwen sneeuwde gesneeuwd  
Tydvorme
Persoon Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
(ik)
(jij, u)
het sneeuwt sneeuwde
(wij, jullie, zij)
Gebiedende Wys Voltooide deelwoord Onvoltooide deelwoord
sneeuw gesneeuwd sneeuwend
 

  Uitspraak

Hulp:IPA: [sne.wə(n)]
    
(lêer)

  Woordafbreking

sneeu•wen

  Werkwoord

     Betekenisse

Sneeu wat val, kapok.

     Eienskappe

Onpersoonlike werkwoord sonder lydende vorme. Die werkwoord word net in die derde persoon enkelvoud met die onpersoonlike voornaamwoord het gebruik. Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is hebben. Die voltooide deelwoord word nie attributief gebruik nie.
Swakke werkwoord met agtervoegsel -de.