[1] Kapok op takke.
[2] Peule van die kapokboom wat kapok bevat.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kapok     —  

  Woordafbreking

ka•pok

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (weer) Sneeu, veral in vlokkige vorm.
  2. Die wit vesels in die vrugte van die kapokboom.

     Voorbeeldsinne

  1. Dié omgewing word die Sneeuberge genoem, want in die winter lê dit wit van die kapok.
  2. Die kapokboom se vrugte (kapok genoem) lyk amper soos katoen, maar bevat minder sellulose.

     Afgeleide woorde

kapokboom

     Vertalings

  Vertalings:   1. Sneeu
Engels: snow(en)
Nederlands: sneeuw(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  kapok 
Verlede Tyd  ek   het gekapok        

  Werkwoord

     Betekenisse

(weer) Sneeu wat val.

     Voorbeeldsinne

Dit kapok al die hele dag.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Sneeu
Engels: snowing(en)
Nederlands: sneeuwen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kapok.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord kapok m

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ka.ˈpɔk]
    
(lêer)

  Woordafbreking

ka•pok

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Kapok; die wit vesels in die vrugte van die kapokboom.