kapokboom
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kapokboom | kapokbome |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
kapokboompie | kapokboompies |
- ka•pok•boom
- (plante) Ceiba pentandra; 'n boomspesie wat inheems is aan die tropiese reënwoude van Meksiko, Sentraal-Amerika, die Karibiese gebied en Suid-Amerika en wat se vrugte kapok lewer.
- Die kapokboom word tot 75 meter hoog en staan gewoonlik bo ander bome uit.
Vertalings: Ceiba pentandra | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kapokboom.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | kapokboom m | kapokbomen |
Verkleinwoord | kapokboompje | kapokboompjes |
- Hulp:IPA: [ka.ˈpɔk.bom]
-
(lêer)
- ka•pok•boom