soeklig
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
soeklig | soekligte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
soekliggie | soekliggies |
- soek•lig
- 'n Sterk gerigte lig/lamp waarmee iets/iemand in die donker opgespoor kan word.
- Die polisiehelikopter rig sy soeklig op die vlugtende misdadiger.
Vertalings: soeklig | |||
---|---|---|---|