Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  soektog     soektogte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  soektoggie     soektoggies  

  Etimologie

Samestelling van soek en tog.

  Woordafbreking

soek•tog

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Poging om iets/iemand te vind; reis wat vir die doel onderneem word.

     Voorbeeldsinne

'n Soektog na die vermiste kinders is van stapel gestuur.

     Vertalings

  Vertalings:    soektog
Engels: search(en)
Nederlands: zoektocht(nl)