Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  speltoets 
Verlede Tyd  ek   het gespeltoets        
spel•toets
Die handeling om 'n dokument met 'n speltoetser te ontfout; spel- en tikfoute regmaak.
Ek sal die e-pos weer moet speltoets voordat ek dit kan uitstuur.
spelling, speltoetser
  Vertalings:   
Engels: spellcheck(en)
Nederlands: spellingcontrole(nl)