Enkelvoud Meervoud
  speltoetser     speltoetsers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  speltoetsertjie     speltoetsertjies  
spel•toet•ser
  1. (rekenaarwetenskap) 'n Program wat teks teen 'n woordelys toets om moontlike spel- en tikfoute uit te wys.
  2. 'n Persoon wat speltoets.
Afrikaans is ryklik geseën met 'n hele spul speltoetsers waaruit verbruikers kan kies.[1]
spel, speltoets
  Vertalings:   
Engels: spell checker(en)
Nederlands: speltoetser(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor speltoetser.
  1. Murray, Samuel: Wie speltoets die beste in Afrikaans, roekeloos.co.za, 6 Februarie 2006