Skets van 'n spiertier.
Enkelvoud Meervoud
  spiertier     spiertiere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  spiertiertjie     spiertiertjies  
spier•tier
Frisgeboude persoon wat graag sy spiere afwys.
Spiertier die Mier is 'n kinderstorie oor 'n miertjie wat op 'n plaas in die middel van nêrens woon.
liggaamsbouer
  Vertalings:   
Engels: bodybuilder(en)
Nederlands: bodybuilder(nl), klerenkast(nl)