Enkelvoud Meervoud
  spookapie     spookapies  
IPA: [ˈspuə̯kɑːpi], meervoud: [ˈspuə̯kɑːpis]
سْپُوَكَاپِي , meervoud: سْپُوَكَاپِیسْ
Baie klein aapagtige nagdiertjie met groot oë, kort ore en 'n lang pluimstert (Tarsius).
spookdier, spookdiertjie
  Vertalings:    spookapie
Arabies: ترسير(ar) (tarsier)
Duits: Koboldmaki(de)
Engels: tarsier(en)
Frans: tarsier(fr)
Hebreeus: קופיף(he) (kofif)
Nederlands: spookdiertje(nl)
Russies: долгопят(ru) (dolgopjat)
Spaans: tarsio(es), tarsero(es)
Sweeds: spökdjur(sv), vristdjur(sv)