stewig
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | stewig | stewige | ||
Vergrotend | stewiger | |||
Oortreffend | stewigste |
- ste•wig
- Ferm; van aansienlike sterkte.
- Fris gebou; gespierd; groot en sterk van omvang.
- Groot; ruim; baie.
- Die bokser deel 'n paar stewige klappe uit.
- Hy is 'n stewige man.
- Sy het 'n stewige ontbyt gehad.
- «Stewig in die saal sit.»
- Goed in 'n pos gevestig wees.
Vertalings: stewig | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
stewig |
- Ferm; fris; groot.
- Die afdak is stewig gebou.
Vertalings: stewig | |||
---|---|---|---|