stijgbeugel
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | stijgbeugel m | stijgbeugel |
- Samestelling van stijg- en beugel. Eers sedert die 16de eeu uit Nederlands opgeteken (Kiliaan). In Middelnederlands was dit stege(l)reep of stegebant. In Nederlandse dialekte waarin ij steeds as [i:] uitgespreek word, word dikwels stiegbeugel, stiefbeugel (Noordoos-Nederland) of stiebeugel (Vlaandere) gesê. [1]
- Hulp:IPA: ['stɛɪ̭ɣ.bø.ɣəɫ]
-
(lêer)
- stijg•beu•gel