Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  streek     streke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  strekie     strekies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Gebied met 'n eie karakter; 'n landstreek; gewes.
  2. 'n Poets; gekheid; gril; slimmigheid.

     Voorbeeldsinne

  1. Die streek is bekend vir sy waatlemoene.
  2. Jy is vol streke vandag. Moenie jou streke hier kom uithaal nie.

     Vertalings

  Vertalings:   Gebied
Engels: region(en)
Nederlands: streek(nl)
  Vertalings:   Poets
Engels: prank(en)
Nederlands: streek(nl)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord streek v/m streken 
Verkleinwoord streekje streekjes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [strek]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Streek; gebied met eie karakter
  2. Streek; poets, slimmigheid.

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. enkelvoud verlede tyd van strijken

     Voorbeeldsinne

1.: Ik streek.
2.: Jij streek.
3.: Hij, zij, het streek.