swak
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | swak | swak (swakke) | swaks | |
Vergrotend | swakker | swakkers | ||
Oortreffend | swakste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | uiters swak, doodswak, kuikenswak |
- 'n Tekort aan krag of vaardigheid.
- Van lae of onbevredigende standaard (breek maklik, nie goed gemaak nie, doen nie wat dit moet nie, ens.)
- Sekere lewenstylkeuses kan tot swak gesondheid lei.
- Die opponente was maar swak.
- «Die gees is gewillig, maar die vlees is swak.»
- Wil die regte ding doen, maar is nie fisies daartoe in staat nie.
Vertalings: 1. Tekort aan krag of vaardigheid | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Wat maklik breek | |||
---|---|---|---|