'n Tier.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tier     tiers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tiertjie     tiertjies  

  Woordafbreking

tier

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) 'n Vleisetende soogdier wat tot die familie van katagtiges (  Felidae) behoort; een van die vier 'groot katte' wat tot die genus   Panthera behoort.

     Voorbeeldsinne

Tiere is jagtende roofdiere wat veral in Indië, Sjina en Siberië voorkom.

     Vertalings

  Vertalings:    tier
Engels: tiger(en)
Esperanto: tigro(eo)
Nederlands: tijger(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tier.