tikmasjien
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tikmasjien | tikmasjiene |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tikmasjientjie | tikmasjientjies |
- tik•mas•jien
- (gereedskap) Toestel met sleutels waarmee skryftekens op 'n vel papier gedruk word.
- Voor die tikmasjien uitgevind is, was briewe en amptelike dokumente deur klerke per hand geskryf.
Vertalings: tikmasjien | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tikmasjien.