toelaat
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | laat toe |
(in bysin) | ... dat ek | toelaat |
Verlede Tyd | ek | het toegelaat |
- toe•laat
- Nie onmoontlik maak of verbied nie; toestaan en nie verhinder nie; vergun.
- Toegang verskaf; binnelaat.
- As jy dit eers toelaat, kan jy dit nie later weier nie.
- Hy is nie tot die eksamen toegelaat nie.
- «Iets oogluikend toelaat.»
- Maak of 'n mens dit nie opmerk nie.
Vertalings: toelaat | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [ˈtu.lat]
-
(lêer)
- toe•laat
- (bysin) enkelvoud teenwoordige tyd van toelaten
- ... dat ik toelaat.
- ... dat jij toelaat.
- ... dat hij/zij/het toelaat.