toordokter
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
toordokter | toordokters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
toordoktertjie | toordoktertjies |
- Tradisionele heler wat dolosse gooi en m.b.v. natuurlike medisyne genees.
- Towenaar; goëlaar; kwaadwillige mense wat toormiddels gebruik om kwaad te doen.
- Hy het doepa by die toordokter gekoop.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|