Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Donate Now
If Wikipedia is useful to you, please give today.
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
medisyne
Taal
Hou dop
Wysig
Medisyne
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Sinonieme
1.2.4
Verwante woorde
1.2.5
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
medisyne
medisyne; medisynes
Woordafbreking
me•di•syne
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Iets wat mens neem as jy siek is om gewond te word; 'n chemiese stof wat 'n bepaalde, gewenste uitwerking op die (dierlike of menslike) liggaam uitoefen.
Voorbeeldsinne
As
medisyne
nie volgens voorskrif gebruik word nie kan dit ernstige gevolge inhou.
Sinonieme
geneesmiddel
,
medikasie
Verwante woorde
moetie
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
medicine
(en)
Nederlands
:
medicijn
(nl)