Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
moetie
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Etimologie
1.2
Woordafbreking
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Afgeleide woorde
1.3.4
Verwante woorde
1.3.5
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
moetie
moeties
Etimologie
Van Zoeloe,
umuthi
, wat
medisyne
beteken.
Woordafbreking
moe•tie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Tradisionele Afrika-medikasie.
Voorbeeldsinne
Die gemeenskap is woedend nadat grafte geskend en dele van lyke verwyder is, om vermoedelik as
moetie
verkoop te word.
Afgeleide woorde
moetieman
,
moetiemoord
,
moeitiewinkel
Verwante woorde
geneesmiddel
,
medisyne
,
medikasie
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
muti
(en)