Geneesmiddels
Enkelvoud Meervoud
  geneesmiddel     geneesmiddels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  geneesmiddeltjie     geneesmiddeltjies  
ge•nees•mid•del
'n Chemiese stof wat 'n bepaalde, gewenste uitwerking op die (dierlike of menslike) liggaam uitoefen.
Geneesmiddels wat sonder voorskrif verkrygbaar is, is gewoonlik veilig genoeg sodat dit 'n mens nie ernstig sal skaad as dit nie streng volgens die aanwysings ingeneem word nie.
medisyne, medikasie
moetie
  Vertalings:   
Engels: drug(en)
Nederlands: geneesmiddel(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor geneesmiddel.