Medikasie
Enkelvoud Meervoud
  medikasie     medikasie; medikasies  
me•di•ka•sie
Iets wat mens neem as jy siek is om gesond te word; dis'n chemiese stof wat 'n bepaalde, gewenste uitwerking op die (dierlike of menslike) liggaam uitoefen.
As medikasie nie volgens voorskrif gebruik word nie kan dit ernstige gevolge inhou.
geneesmiddel, medisyne
moetie
  Vertalings:   
Engels: medication(en)
Nederlands: medicament(nl)