torpedo
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
torpedo | torpedo's |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
torpedotjie | torpedotjies |
- tor•pe•do
- IPA: [torpeˈdo]
- 'n Militêre wapen wat 'n ploftoestel is wat snel deur water beweeg na 'n teiken waar dit ontplof om die teiken (tipies 'n vaartuig) te beskadig, buite werking te stel of te vernietig - dikwels met lewensverlies of beserings.
- Baie skepe is met die gebruik van torpedo's tydens die oorlog gekelder.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|