tradisioneel
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | tradisioneel | tradisionele | ||
Vergrotend | tradisioneler | |||
Oortreffend | tradisioneelste |
- tra•di•si•o•neel
- Volgens tradisie; soos dit oorgelewer/ die gewoonte is.
- Sy het my die tradisionele resep gegee, soos dit al eeue lank bestaan.
Vertalings: tradisioneel | |||
---|---|---|---|