'n trop lamas
Enkelvoud Meervoud
  trop     troppe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  troppie     troppies  
trop
  1. (biologie) 'n Groep diere wat saamleef
  2. 'n Groot hoeveelheid
  1. Drie troppe olifante wei in Ugabvallei.[1]
  2. Kyk na "contributory parent visa". Kos 'n trop geld.[2]
  Vertalings:   1. Groep diere
Engels: flock(en), pack(en), troop(en)
Nederlands: troep(nl), roedel(en)
Xhosa: umhlambi 3, iqela 5