'n Trougeskenk in die Israelse Museum

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  troupand     troupande    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  troupandjie     troupandjies  

  Woordafbreking

trou•pand

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. trouring
  2. verlowings- of huweliksgeskenk

     Afgeleide woorde

troupant

     Sinonieme

trouring, trougeskenk