'n Troupant.
Enkelvoud Meervoud
  troupant     troupante    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  troupantjie     troupantjies  
trou•pant
(voëls) 'n Familie van bont, middelgroot voëls in die orde   Coraciiformes.
Troupante sit dikwels op hoë takke en duik vanuit dié posisie ondertoe om insekte te vang.
troupand
  Vertalings:   
Engels: roller(en)
Nederlands: scharrelaar(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor troupant.