Enkelvoud Meervoud
  vaartuig     vaartuie    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vaartuigie     vaartuigies  
vaar•tuig
IPA: [vaarˈtuig]
'n Tipe voertuig wat gebruik word om te reis oor 'n watermassa, soos die see, 'n meer, 'n dam of rivier. Sulke tuie sluit onder meer die volgende in: bote, skuite, jagte, skepe, duikbote, vlotte, ponte, skeertuie, waterponies, ens.
Die kuswag reguleer alle verkeer van vaartuie.
  Vertalings:   
Engels: vessel(en)
Nederlands: vaartuig(nl)