Werkwoord wysig

Etimologie

vas +‎ stel
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  stel vas   
(in bysin)   ... dat ek  vasstel 
Verlede Tyd  ek   het vasgestel    
Teenwoordige deelwoord vasstellende   
Verlede deelwoord vasgestelde   

     Betekenisse

1. Om spesifieke inligting of gegewens te wete te kom.
2. Om iets van krag te maak of te las.

     Voorbeeldsinne

1. Hy kon nie vasstel wie die misdaad gepleeg het nie.
2. Hy sal 'n nuwe reël moet vasstel om te voorkom dat iemand weer dieselfde oortreding begaan.

     Sinonieme

1. bepaal, uitvind
2. instel, las