Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vas     vaste     vas    
Vergrotend   vaster      
Oortreffend   vasste  

  Etimologie

Sedert die 10de eeu in Oudnederlands as fast opgeteken. Van Proto-Germaans *fasta. Verder herkoms onduidelik, moontlik van Proto-Indo-Europees *ph2s-tó- 'n verbaaladjektief van *peh2(s)- (beskerm, behoed).[1]

  Woordafbreking

vas

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Stewig verbind, nie beweeglik nie, onveranderlik

     Voorbeeldsinne

  1. Ons kan tussen twee hoofgroepe multiwoordeenhede onderskei, te wete vaste uitdrukkings en vaste woordgroepe.[2]

     Antonieme

Los

     Afgeleide woorde

Vashou, vasmaak, vassit, vasstel

     Vertalings

  Vertalings:    vas
Engels: solid(en), bound(en)
Nederlands: vast(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vas 
Verlede Tyd  ek   het gevas    
Teenwoordige deelwoord vastend   
Verlede deelwoord gevaste   

  Werkwoord

     Betekenisse

Hom van voedsel onthou

     Voorbeeldsinne

  1. Gewoonlik word dit gedoen wanneer die pasiënt vastend is - m.a.w -geen kos of vloeistof inname vir 8 ure nie[3]

     Vertalings

  Vertalings:    vas
Engels: fast(en)
Nederlands: vasten(nl)

  Verwysings